...ek imagine al hoe ek op my wieg stoel sit en die liggie brand so effens in die agtergrond terwyl ek baba rustig aan die slaap sus - Coco en Benji ons twee Goldies saam lê...
...dit is moeilik om haar drome te deel - dit klink onrealisties. Drome wat sy versigtig is om hardop te deel vir twee redes: almal gaan vir haar lag (aan die eenkant) en sy het hierdie ongelooflike vrees dat haar drome waar word...