Facebook
gallery/logo_burned
gallery/meisiekind transparrent
gallery/open-letter
Facebook

handgemaakte katoen kunswerk

kontemporêre interior- & eksterior dekor en leefstyl reeks vir die kaalvoet, vry-van-gees kunsliefhebber, boheemse wonderlus & doodgewone, elke-dag-mens.

gallery/sccpre.cat-png-arrows-57096 copy

werkswinkels

gallery/2

Ontmoet kreatiewe hande en verken die basiese knoop-beginsels van Makramie!

In die werkswinkel kan jy jou nuwe vaardighede toepas om jou eie Makramie Muurkuns of Planthanger te knoop!

Kostes beloop R450.00 per kaartjie en sluit die volgende in:


- Leerken die beginsels van Makramie Kuns;
- Geillustreerde handleiding met verskillende knooptegnieke, hoe om materiaal te kies, afmeet & knip, verskil tussen koord en nog meer;
- Heerlike versnapperinge en drankies;
- Al die materiaal wat jy nodig het om jou kunswerk te knoop;
- 'n Keuse tussen 'n Muurkuns patroon of 'n Planthanger patroon;
- Praktiese leiding van 'n Makramiekunstenaar & assistent.

Geen vorige ervaring is nodig nie en enigiemand is welkom om die werskwinkel by te woon.
 

gallery/mis quince facebook event cover photo