gallery/meisiekind transparrent
 (0)
gallery/scroll arrow

julle, kyk hoe mooi is die!

gallery/timothy-buck-psrlodbazc8-unsplash
gallery/screen shot 2019-08-11 at 6.23.03 pm

NUWE Potplant Rakkie

R250.00

Ons splinternuwe Makramie potplant hanger is hier!  As jy groen vingers het en nie 'n week kan laat verby gaan sonder om jouself besig te hou met 'n nuwe potplantjie nie - kan jy hierdie herderstassie nie laat verby gaan nie!

 

Die Makramie word geknoop met 100% natuurlike katoen koord, en afgerond met 'n koper pypie.

Die ysterringe wat die rakkie ondersteun kom in twee verskillende groottes voor - 'n deursnit van 20cm & 'n deursnit van 30cm.  

 

Vra gerus vir ander kleur-voorkeure!

gallery/herderstassie
gallery/leandri marx
gallery/lize muurkuns
gallery/screen shot 2019-08-12 at 1.49.15 pm
gallery/suikerbekkie
https://www.whisperingthorns.com/wp-content/uploads/2018/01/thumbnail3-1-e1543411378715
gallery/screen shot 2019-08-12 at 1.49.12 pm

Ek glo dat daar 'n definitiewe, transformerende krag in enige kunsvorm is.  

 

Dit is daardie "iets" in 'n kunswerk wat die vermoë het om 'n lewe heeltemal te verander.

 

Ek is vreeslik gefassineerd deur die Boheemse leefstyl.  Net soos hulle, wil ek wil kaalvoet en sorgeloos deur die lewe swerf.

 

Ek wil hierdie onveranderlike begeerte binne-in my om uit die korf te ontsnap en vanuit 'n volkswagen Beetle te leef, iets ontsagwekkend met my hande te skep en 'n lewe aan te raak elke dag voluit uit te leef.  

 

Dit is juis dáárom dat ek Makramie kunswerk knoop - maar my storie is heel anders as...

gallery/screen shot 2019-08-12 at 6.42.16 pm
gallery/evie-s-yhizm7vyxam-unsplash
gallery/evie-s-ltd-bswmlf4-unsplash